JOIN OUR MAILING LIST


Ons vervoer kinders hoofsaaklik van ons eie naskool na en van buitemuurse aktiwiteite. Daar is ook die moontlikheid dat ons jou kind kan vervoer vanaf die naskool na en van buitemuurse aktiwiteite. Roetes strek tussen Lyttelton en Doornkloof woongebiede, Doringkloof en Louis Leipoldt Laerskole.

We mainly transport kids from our own aftercare to and from extramural activities. Kids from other aftercare centres can also be transported to and from extramural activities on the parent's request. We mainly drive in the Doornkloof and Lyttelton area, between the Doringkloof Primary and Louis Leipoldt Primary Schools.

Back Back to top