JOIN OUR MAILING LIST


Welkom! Welcome!

We want to be as close to home as possible. Ons doel is om die gevoel van die sentrum so naby aan tuis te hou as moontlik.

Sproetjies en Goedjies het begin nog lank voor ek gedink het dit gaan regtig waar word. 8 Jaar terug het my besigheid in 'n bekende winkelsentrum gevaal oor papierwerk wat nie reg deurgevolg is nie. Juis daar het ek al besigheidsplanne bymekaar gemaak vir 'n instansie wat met kinders werk. Op 8 weke swanger was dit die oënskynlike keuse. Kapitaal was egter nie so beskikbaar soos idees nie, en ek is terug in die Diagnostiese Industrie waar ek vandaan kom.

Lean (my eldest) started grade 1 this year and I really wanted to be with my kids when they start school. Then it happened, one of the schools anounced that they are closing their aftercare centre. I know from experience that all the other aftercare centres were chock-n-block, there was an empty house on the premises of the church I belong to, all facts assisting the whole picture to just fall into place. Another opportunity to live and work with my passion, People and Kids.

2 Julie 2012 open ons ons deure met 8 kinders. Elkeen van hulle ets 'n goue plekkie in my hart vir hulle uit. 

Die eienaar en bestuurder - Joan Smith (Klemp) gebore 24 Desember 1974 in Vereeniging. Groot geword in Meyerton tot ek 8 jaar gelede Centurion toe getrek het. My opvoeding het gedraai om 'Probeer alles en behou die goeie'. Van voortrekkers tot model klasse, revue en hokkie, regdeur Tegnikon se koor, radiostasie bestuur tot ek 'n Harley Davidson 883 Sportster besit het.

The priorities at Sproetjies en Goedjies are:

- Love - The owner and staff absolutely loves kids, but it doesn't mean that we won't concentrate Respect     and Discipline.

- Care - Care goes two ways between us and the children, we are all human beings and need TLC from other human beings.

- Routine - routine gives security, it creates a big sense of uncertainty when any activity or action is not coordinated and arranged properly, children act on it immediately and loose trust in your ability to take care of them.

Ons droom groot drome van "Mighty kidz" konferensies, partytjies in ons tuin en nog vele meer. Hoop julle geniet dit saam met ons.

 





Back Back to top