JOIN OUR MAILING LIST

Search    


 Leerlinge word opgelaai by Laerskool Louis Leipoldt en Doringkloof Laerskool en na die sentrum gebring. Hier aangekom eet ons 'n gebalanseerde ete, doen huiswerk en speel verder lekker saam.

Vervoer na en van buitemuurse aktiwiteite.
Back Back to top